FEBA Radio Suid Afrika is ’n lid van FEBC (Far East Broadcasting Company)

Ons doen dit via radio-uitsendings, slimfoon-apps, aanlyn-uitsendings en luidsprekerkassies met geheuekaarte en sosiale media.

Ongeveer die helfte van ons bediening is gewy aan opvoedkundige programme, wat onderwerpe soos; finansies, gesondheid, gesinslewe en verhoudings. Ons het ook ‘n uitgebreide opvolgbediening op elke werkterrein.

Ons saai uit oor ongeveer 50 lande in 130 verskillende tale per dag vir 770+ uur.

Ons weet dat hierdie bediening effektief is omdat ons jaarliks ​​9 miljoen direkte luisteraars se terugvoering ontvang. In China alleenlik is 40 miljoen van FEBC-materiaal en -programme in een jaar afgelaai.

ONS MISSIE
Kyk Snit
0
Miljoen luisteraars elke jaar
0
Miljoen potensiële bereik met radio
0
Jare se werk

RAAK BETROKKE

STORIES VANAF REGOOR DIE WÊRELD

VERANDER ‘N LEWE VANDAG

Ons kommunikeer die Goeie Nuus onder die nasies deur media om mense te inspireer om Jesus Christus te volg.

VRYWILLIGER
SKENK VANDAG