FEBA versprei radio’s aan mense wat binne bereik van ons stasies woon. Dit gee hulle ‘n kans om die Evangelie deur FEBA se radioprogramme te hoor.

As gevolg van die radioverspreiding, word luisteraarklubs gevorm. Die gemeenskap vergader in groepe van 5-50 mense – ons verwys na hulle as “luisterklubs” – om na ons uitsendings te luister op die radio’s wat ons verskaf het.

Een radio het die potensiaal om tot 50 mense te bereik! Sodra die groep meer as 50 mense groot is, word ‘n nuwe groep gevorm.

Een radio kan tot 50 mense bereik!

Saladin was vir 38 jaar ‘n Moslem. Maar laat een aand in Malawi, terwyl hy kniel om tot Allah te bid, het Saladin ’n visioen gehad.


Christus het aan hom verskyn en hom van die waarheid oortuig. Hy het wakker geword en die besonderhede van die visioen neergeskryf. Kort daarna het hy Islam verlaat en ‘n Christen geword.


Vandag is Saladin die leier van meer as 200 luisteraarklubs!

6-2-23_Blog_Saladins-Vision_1x1

Help die Evangelie verkondig!

Skenk radio's om die Evangelie te verkondig onder talle nasies

NB!!! – Wanneer U betaling maak, gebruik asseblief die volgende formaat as U betalingverwysing:

“RP [Telephone Number]”, byvoorbeeld “RP 012 123 4567“. 

Dit stel ons instaat om die fondse korrek te allokeer aan die “Radio Projek”.  

Hoe om te skenk:

Skenk via:

PayFast ondersteun krediet- en debietkaarte, direkte EFT, MobiCred, Masterpress, Zapper en SCode.

Skenk via:

Bankbesonderhede vir EFT-betalings

Standard Bank

Rek no: 20 10 84 775
Takkode: 014 845

ABSA

Rek no: 40 55 31 35 41
Takkode: 632 005

FNB

Rek no: 627 131 68799
Takkode: 250 655