
“Hý bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons

“Wat is nou ons gevolgtrekking oor al hierdie dinge? Dít: God is vír ons, wie kan dan teen ons wees?…Wie kan ons van die liefde

Ons glo sonder twyfel dat God wonderwerke verrig. Indien jy ooit getwyfel het dat God wonderwerke kan doen of dat ‘n radiostasie kan gebruik om

In ‘n hartseer tyd van konflik, naby aan die oostelike grens tussen Rusland en die Oekraïne, poog FEBC om hoop in die harte van diegene

In Desember 2018 is twee nuwe kerke in Ndembe en Phililongwe in Malawi gevestig. Beide hierdie kerke het ontstaan uit FEBA-luisteraarklubs wat geestelik en numeries

Op 18 Mei 2019 het ons nasionale direkteur, dr Jurie Vermeulen, na N’Djamena, die hoofstad van Tsjad gereis om ‘n nuwe radiostasie te stig. Daar

“Ek maak gebruik van FEBC se tegnologie en kyk na die wonderlike Bybelprogramme saam met my universiteitsgroep. Almal is lief vir die programme en ons

“Ek sal by jou wees en jou beskerm waar jy ook al gaan. Ek sal jou weer terugbring na hierdie land toe. Ek sal jou nie

Die Christendom in Japan word oorskadu deur ‘n lang en gewelddadige geskiedenis van vervolging en martelaarskap. Duisende gelowiges was in Japan op die wreedste maniere

Dit mag voel dat die plekke wat ons met die evangelie bereik te ver van die huis af is, maar dit is in daardie lande
Wees op datum met die nuutste nuus van FEBA Suid-Afrika.
Kopiereg © 2023. Alle regte voorbehou.