Eva

About Eva Pretorius

This author has not yet filled in any details.
So far Eva Pretorius has created 46 blog entries.

WAT IS JOU ROEPING?

Alhoewel Ou-Testamentiese Abraham sy roeping voltooi het, was dit ver van foutloos. Verrassend genoeg het God hom vir sy poging vereer, deur vir hom die titel “die vader van geloof” te gee. Hoe moet ons dit verstaan? Wel, roeping het meer te make met God se plan as die mens se onfeilbaarheid. Natuurlik strewe ons

LEWENS VERANDER IN MONGOLIË

“My naam is Tserennadmid en ek woon in die sentrale gebied van die Bayanhongor-provinsie in Mongolië. Ek woon al vir die afgelope vyf jaar kerkdienste by ‘n plaaslike kerk by. Kort nadat ek tot bekering gekom het, het ek gehoor van ‘n nuwe Christen-radiostasie wat in my woongebied uitgesaai het. Sedert ek ‘n Galcom radiotoestel

Go to Top