
Ek het vir die grootste deel van my Christelike lewe nie verstaan wat geloof behels nie. Ek het alles wat ek geweet het, aangewend om

Vir die eerste keer in FEBC se 77-jaar bestaan is ons internasionale konferensie in Afrika gehou, in Kaapstad. FEBA Radio Suid-Afrika se nasionale direkteur, Dr

Op die reusagtige, amper-vergete steppe van Mongolië vind mens een van die wêreld se laaste nomadiese kulture. Dié nomadiese herders maak sowat 30% van Mongolië

In deel een het ons gesien hoe Elisa as’t ware eers ‘n herstel-knoppie (reset button) moes druk alvorens hy sy nuwe profetiese identiteit, funksie en

Verlede maand is ons span op ‘n blitstoer deur Mosambiek en Malawi om luisteraars te besoek, hul stories te dokumenteer, en te sien wat ons

FEBA Radio Suid-Afrika ontvang gereeld getuienisse van veranderde lewens. Elkeen demonstreer die krag van die Heilige Gees om harte te verander deur die Woord van

Hierdie is die eerste van twee artikels wat daaroor handel om ‘n positiewe gesindheid te ontwikkel en om geleenthede vir persoonlike groei na te streef.

Tesame met Viëtnam, die Filippyne en Thailand, is Kambodja een van FEBC se oosterse sendingvelde waar duisende radio’s elke jaar versprei word. Selfs tydens die

Gelowiges sukkel soms om die boek Nehemia te verstaan vanweë die “donker aard” daarvan. In ‘n neutedop gaan Nehemia oor die herbou van die stadsmure

Ontdek God in Kirgisië Om God te ontdek in ‘n oorwegend Islamitiese land is vir die meeste mense geen maklike taak nie. In ‘n wêreld
Wees op datum met die nuutste nuus van FEBA Suid-Afrika.
Kopiereg © 2023. Alle regte voorbehou.