“War,” sing Edwin Starr, “it’s an enemy to all mankind.” Die oorlog tussen Rusland en die Oekraïne woed al vir langer as 15 maande. Dit
Dit was ‘n normale dag vir die mense van Cianjur, Indonesië, toe ‘n aardbewing met ‘n sterkte van 5,6 die dorp meteens tref. Sowat 327
Vir die eerste keer in FEBC se 77-jaar bestaan is ons internasionale konferensie in Afrika gehou, in Kaapstad. FEBA Radio Suid-Afrika se nasionale direkteur, Dr
Op die reusagtige, amper-vergete steppe van Mongolië vind mens een van die wêreld se laaste nomadiese kulture. Dié nomadiese herders maak sowat 30% van Mongolië
Verlede maand is ons span op ‘n blitstoer deur Mosambiek en Malawi om luisteraars te besoek, hul stories te dokumenteer, en te sien wat ons
FEBA Radio Suid-Afrika ontvang gereeld getuienisse van veranderde lewens. Elkeen demonstreer die krag van die Heilige Gees om harte te verander deur die Woord van
Tesame met Viëtnam, die Filippyne en Thailand, is Kambodja een van FEBC se oosterse sendingvelde waar duisende radio’s elke jaar versprei word. Selfs tydens die
Ontdek God in Kirgisië Om God te ontdek in ‘n oorwegend Islamitiese land is vir die meeste mense geen maklike taak nie. In ‘n wêreld
“Ons godsdiensleiers het ons baie bang gemaak daarvoor dat as ons ‘n enkele gebed mis, dit ons in die hel sal laat beland. Terwyl ek
“Hallo. Ek is Burmaa, ‘n luisteraar van Bulgan provinsie. Ek luister al ‘n paar jaar na FEBC-uitsendings. Eerstens, waardeer ek julle almal werklik vir die
Wees op datum met die nuutste nuus van FEBA Suid-Afrika.
Kopiereg © 2023. Alle regte voorbehou.