
En mag die God van alle genade self, wat ons geroep het tot Sy ewige heerlikheid in Christus Jesus, nadat ons ‘n kort tyd lank

“Ek wil julle uit die diepte van my hart bedank vir die radio wat julle aan my gegee het. Ek is baie dankbaar dat ek

“My familie is weg. O God, my familie het gesterf, my ondersteuning en krag het gesterf. 13 het hemel toe gegaan,” Al-Halabi, ‘n treurende vader.

“My vriende geniet Jesus Christus nou net soos ek.” – Marita Bonner, Malawi Nadat sy gehoor het hoe ons stasiebestuurder in Malawi, ds. Amos Siyabu

Tesame met Viëtnam, die Filippyne en Thailand, is Kambodja een van FEBC se oosterse sendingvelde waar duisende radio’s elke jaar versprei word. Selfs tydens die

“Hulle (die klublede) word nie negatief deur die omstandighede beïnvloed nie, aangesien die betrokke voorval daartoe bygedra het dat húlle ook die waarheid kon vind

As ons aan Mongolië dink, word ons herinner aan die voortreflike geestelike groei wat daar binne ‘n kort tydsbestek oor twee dekades plaasgevind het. Diė

Die COVID-19 pandemie bied ongekende uitdagings aan ons almal. Almal staar die beduidende impak in die gesig wat die pandemie bring, maar God bly getrou

“Moskees is oral en dit is bykans onmoontlik om ná 04:00 of 05:00 te slaap. Dit klink of moskees met mekaar meeding met hul oproepe

“Hallo. Ek is Burmaa, ‘n luisteraar van Bulgan provinsie. Ek luister al ‘n paar jaar na FEBC-uitsendings. Eerstens, waardeer ek julle almal werklik vir die
Wees op datum met die nuutste nuus van FEBA Suid-Afrika.
Kopiereg © 2023. Alle regte voorbehou.