
“Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die

Jare gelede het ek ‘n baie kort, helder droom gehad. Ek droom dat ’n vriend na my toe kom met ’n direkte boodskap van God:

“Die Here is regverdig, Hy het die bande losgesny waarmee die goddeloses my gebind het.” (Psalm 129:4) “Ek het daardie man vertrou – hy het deernis

As God goed is, waarom is daar nog boosheid in die wêreld? Moet ’n Christen ophou alkohol drink? Dít is die soort vrae wat FEBA

“Hoe lieflik is die voete van die wat die evangelie van vrede verkondig, van die wat die evangelie van die goeie verkondig!” (Romeine 10:15 Afr53)

deur Liezl Durie Het die wêreld heeltemal mal geword? Dis die refrein wat deur my gedagtes gaan wanneer ek nuusopskrifte sien. Hier trou ’n man

“Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.” – Romeine 10:17 “Jul uitsending is vir baie van

“War,” sing Edwin Starr, “it’s an enemy to all mankind.” Die oorlog tussen Rusland en die Oekraïne woed al vir langer as 15 maande. Dit

Geloof is heel dikwels ‘n uiters vae, abstrakte konsep vir mense en word kronies verkeerd verstaan deur beide gelowiges en ongelowiges. Dit sou ons baie

FEBA Pakistan is toegewyd aan die verspreiding van die Goeie Nuus en die geestelike groei van hul luisteraars. Hulle bedien al sedert 1974 die nasie
Wees op datum met die nuutste nuus van FEBA Suid-Afrika.
Kopiereg © 2023. Alle regte voorbehou.