
Geliefde FEBA-ondersteuner, ‘n Bekende lewensafrigter, Tony Robbins, het eenkeer ‘n bejaarde Dale Carnegie gevra wat sy grootste persoonlike deurbraak in die lewe was. Carnegie was

En mag die God van alle genade self, wat ons geroep het tot Sy ewige heerlikheid in Christus Jesus, nadat ons ‘n kort tyd lank

In die vorige blog het ons na 4 tipes geloof gekyk en gesien dat dit wat ons “geloof” noem, nie noodwendig ware geloof is nie.

“Ek wil julle uit die diepte van my hart bedank vir die radio wat julle aan my gegee het. Ek is baie dankbaar dat ek

“My familie is weg. O God, my familie het gesterf, my ondersteuning en krag het gesterf. 13 het hemel toe gegaan,” Al-Halabi, ‘n treurende vader.

In vorige blogs het ons gekyk na die betekenis agter die vervloeking van die vyeboom. In deel twee, aan die hand van Markus 11, het

“My vriende geniet Jesus Christus nou net soos ek.” – Marita Bonner, Malawi Nadat sy gehoor het hoe ons stasiebestuurder in Malawi, ds. Amos Siyabu

In die vorige blogs het ons gekyk na wat die vloek van die vyeboom in Markus 11 beteken het. Ons het geleer wat gebed in

Ons gaan nou voort met Deel 2 van ons geloofreeks deur te kyk na hoe ons geloof bo alle twyfel kan beoefen. Kom ons begin

Dit was ‘n normale dag vir die mense van Cianjur, Indonesië, toe ‘n aardbewing met ‘n sterkte van 5,6 die dorp meteens tref. Sowat 327
Wees op datum met die nuutste nuus van FEBA Suid-Afrika.
Kopiereg © 2023. Alle regte voorbehou.